Indiese hof beveel taakspan om gesondheidswerkers te beveilig

Lees ook :

Indiese hof beveel taakspan om sekuriteit vir gesondheidswerkers te voorsien
Indiese hof beveel taakspan om gesondheidswerkers te beveilig fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Indiese dokters betoog steeds oor moord op kollega

INDIЁ. – ‘n Indiese hooggeregshof het ‘n taakspan beveel om uit te werk hoe om sekuriteit vir gesondheidswerkers te verbeter ná die verkragting en moord van ‘n dokter.

Die dokter (31) se bebloede, halfnaakte liggaam is op 9 Augustus in ‘n hospitaal in Kalkutta gevind, wat tot stakings en betogings gelei het.

Dokters, mediese werkers en burgers het almal betoog vir geregtigheid vir die dokter en vir beter veiligheid vir mediese werkers.

Bronne: The Citizen, Asia One, Reuters

Lees ook: Indiese dokters betoog steeds oor moord op kollega

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief