Indiese dokters betoog steeds oor moord op kollega

Lees ook :

Indiese dokters hou aan betoog oor kollega se moord
Indiese dokters hou aan betoog oor kollega se moord fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Meer as miljoen dokters staak in Indië na verkragting en moord in hospitaal

INDIЁ. – Duisende junior Indiese dokters weier om die betogings oor die verkragting en moord op hulle kollega te stop.

’n Dokter (31) se liggaam is op 9 Augustus in ’n hospitaal in Kalkutta gevind na sy deur ’n vrywilliger verkrag en vermoor is.

Haar kollegas betoog vir ’n veiliger werksplek en vir geregtigheid vir haar. Die dokters hou aan betoog selfs na ’n groot doktersvakbond gevra het die betoging moet beëindig word. Duisende gewone burgers het ook sedert die moord aan betogings deelgeneem.

Bronne: ThePrint, TheNews, Reuters

Lees ook: Meer as miljoen dokters staak in Indië na verkragting en moord in hospitaal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief