Lees ook: Altesaam 207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng sedert Februarie aangemeld
Die Masilonyana Operation of Inspection het gister inspeksies uitgevoer by spazawinkels en supermarkte op Theunissen.
Al die winkels is deursoek en boetes uitgereik, terwyl een winkel gesluit is. 12 mense is in hegtenis geneem insluitend onwettige immigrante, ‘n vervaardiger en verkoper van onwettige medisyne.
Bronne: Masilonyana Communications
Lees ook: Altesaam 207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng sedert Februarie aangemeld