Hordes studente, dosente en vakbondlede het vandag 19 Februarie 2019 voor die hooggeregshof Kimberley vergader in afwagting vir die uitspraak van ’n interdik saak.
Die hooggeregshof het in die uitspraak ’n interdik teen die vorige TVET-kollegedosente goedgekeur.
Die interdik volg na gereelde proteste en betogings deur studente en dosente wat die heraanstelling van die vorige kollegedosente vereis.