Iran beplan weerwraak na beweerde Israeliese lugaanval op Damaskus

Lees ook :

Iran beplan weerwraak na beweerde Israeliese lugaanval op Damaskus
Iran beplan weerwraak na beweerde Israeliese lugaanval op Damaskus fotokrediet: Canva

Lees ook: Agt dood in beweerde Israeliese lugaanval

DAMASKUS, SIRIЁ. – Iran het gesê hulle beplan weerwraak na die beweerde Israliese lugaanval op die Iranse konsulaat in Damaskus. Dit is voorheen berig ‘n gebou langs die konsulaat is aangeval.

Iran se media het beweer Israel het die ambassadeur in die aanval geteiken. Hy is ongedeerd.

Sowat agt mense, insluitend ’n Iranse weermagleier, is in die aanval gedood. Israel het glo weermagbeamptes van Iran geteiken wat huursoldaatgroepe wat in Gaza veg, ondersteun.

Israel het aangedui hulle het geen kommentaar oor die bewering van ‘n aanval nie, maar ’n weermagwoordvoerder het Iran blameer vir ’n hommeltuigaanval op ’n vlootbasis in Israel.

Bronne: AP News, Daily Mail, ABC News

Lees ook: Agt dood in beweerde Israeliese lugaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief