Stapper oorleef 15 m-val op Tafelberg
Die stapper se familie het dadelik die nooddienste ontbied.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,494 op Tuesday 2 April 2024.
Die stapper se familie het dadelik die nooddienste ontbied.
Behandeling van outisme behels gewoonlik 'n multi-dissiplinêre benadering wat 'n kombinasie van vroeë intervensie, terapie en ondersteuning insluit.
Moodley was op die vlug saam met sy vrou en dogter (10).
Kafue- nasionale park is in die weste van Zambië geleë.
Padgebruikers op die N10 en aansluitende grondpaaie word versoek om op die uitkyk vir die voertuig te wees.
Lees is nie net lekker nie, maar dit bied ’n geleentheid vir die ontwikkeling van jou kind.
Israel het weermagbeamptes van Iran geteiken wat huursoldaatgroepe wat in Gaza veg, ondersteun.
Sy bates sou geëis word indien hy nie kon betaal nie.