Brekende Nuus
Tuis

Is Hierdie jou hond?

KIMBERLEY – Hierdie Yorkshire-terriërreun is deur ’n barmhartige Samaritaan by vyf mans oorkant Riviera Spar gekoop. Die hondjie was na bewering met ’n broek se tou vasgemaak.

Indien dit jou hondjie is, skakel asseblief vir Anees by 076 593 0373.