Israel en Hamas kom ooreen vir skietstilstand van 4 dae

Lees ook :

Israel en Hamas kom ooreen oor skietstilstand vir vrystelling van gyselaars
Israel en Hamas kom ooreen oor skietstilstand vir vrystelling van gyselaars fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel herroep sy ambassadeur in SA

GAZA. – Israel en Hamas het ’n ooreenkoms bereik vir ’n 4-dag-skietstilstand vir die vrylating van gyselaars.

Die ooreenkoms is sodat minstens 50 gyselaars (vrouens en kinders), wat deur Hamas ontvoer is, vrygelaat kan word in ruil vir 150 Palestynse gevangenes (ook vrouens en kinders).  

Deel van die ooreenkoms is ook dat trokke met mediese voorraad, brandstof en noodsaaklikhede toegelaat sal word om Gaza in te gaan.

Die skietstilstand sal binne die volgende 24 uur ‘begin’n aanvang neem.

Bronne: CNN, Financial Times, The Guardian

Lees ook: Israel herroep sy ambassadeur in SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief