Israel en Hamas stem ooreen tot skietstilstand vir polio-inentings

Lees ook :

Israel en Hamas stem ooreen tot stilstand in gevegte vir polio-inentings
Israel en Hamas stem ooreen tot stilstand in gevegte vir polio-inentings fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel val Libanon aan, beweer Hezbollah-aanval is gekeer

GAZA. – Die Israeliese weermag en Hamas het ingestem om gevegte in Gaza vir drie dae op ‘n keer te stop sodat die WGO 640 000 polio-inentings kan toedien.

Die veldtog om kinders in te ent, sal Sondag in Sentraal-Gaza vir drie dae begin, waarna dit na die suide van Gaza sal beweeg vir nog drie dae en dan na Noord-Gaza vir nog drie dae. As dit nodig is, sal die humanitêre verposings in elke sone met nog ’n dag verleng word.

’n Baba is verlam deur tipe 2-polio, wat die eerste geval in Gaza in 25 jaar is.

Bronne: AP News, New York Times, India Today

Lees ook: Israel val Libanon aan, beweer Hezbollah-aanval is gekeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief