Brekende Nuus
Afrikaans

Israel sê SA misbruik Internasionale Geregshof vir Hamas se onthalwe

Suid-Afrika het die hof Woensdag gevra om in te gryp voor mense sterf van die honger in Gaza.

Israel sê SA misbruik internasionale geregshof vir Hamas onthalwe

fotokrediet: Canva
Israel sê SA misbruik internasionale geregshof vir Hamas onthalwe fotokrediet: Canva

Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel

ISRAEL. – Israel het Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hulle die Internasionale Geregshof misbruik ná die land ‘n dringende aansoek oor noodleniging aan Gaza ingedien het.

Suid-Afrika het die hof Woensdag gevra om in te gryp voor mense sterf van die honger in Gaza.

Israel het gesê Suid-Afrika verteenwoordig Hamas en het gesê die Internasionale Geregshof moet die aansoek verwerp. Hulle het gesê Suid-Afrika werk as die “wetlike arm” vir Hamas om Israel se reg om hulle land te verdedig, weg te neem.

Bronne: The Citizen, SABC, Barron’s

Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel