Israel vernietig verskeie teikens in Libanon

Lees ook :

Israel vernietig verskeie teikens in Libanon
Israel vernietig verskeie teikens in Libanon fotokrediet: Canva

Lees ook: Hezbollah sweer weerwraak na Israel ‘bomme in roepradio’s wegsteek’

Die Israeliese weermag het gesê dit het gister omtrent 100 Hezbollah-teikens in verskeie lugaanvalle vernietig.

Volgens die Israeliese weermag het hulle sowat 30 vuurpyllanseerders, 150 militêre geboue en ‘n vuurwapenpakhuis in Libanon vernietig.

Dit volg na 37 Hezbollah-lede dood is toe hulle kommunikasietoestelle ontplof het. Hezbollah beweer dis die werk van Israeliese spioene.

Bronne: The Independent, BBC, Moneycontrol.

Lees ook: Hezbollah sweer weerwraak na Israel ‘bomme in roepradio’s wegsteek’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief