Hezbollah sweer weerwraak na Israel ‘bomme in roepradio’s wegsteek’

Lees ook :

Hezbollah sweer weerwraak na Israel bomme in roepradio's wegsteek
Hezbollah sweer weerwraak na Israel bomme in roepradio's wegsteek fotokrediet: Canva

Lees ook: 16 mense, insluitend vier kinders, dood in Israeliese lugaanvalle

Hezbollah het gesweer om weerwraak te neem na Israeliese spioene glo bomme in roepradio’s weggesteek en opgeblaas het.

Nege mense in Sirië en Libanon is oorlede en sowat 2 800 mense in die aanvalle beseer.

Die aanvalle het gevolg slegs ure na Israel aangekondig het die oorlog gaan uitgebrei word om teen Hezbollah te veg.

Bronne: Daily Mail,  AP News, Reuters

Lees ook: 16 mense, insluitend vier kinders, dood in Israeliese lugaanvalle

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief