Israel woedend na Europese lande Palestina as staat erken

Lees ook :

Israel woedend na Europese lande Palestina as staat erken
Israel woedend na Europese lande Palestina as staat erken fotokrediet: Canva

Lees ook: Ierland, Noorweë en Spanje gaan Palestina as staat erken

ISRAEL. – Israel is woedend na Noorweë, Spanje en Ierland aangedui het hulle gaan vanaf 28 Mei Palestina as ‘n staat erken.

Die lande het gesê die besluit is die enigste pad na vrede.

Israel het gereageer deur te sê die besluit wys “terrosime betaal”. Hulle het hulle gesante in Ierland en Noorweë vir beraadslaging herroep en gaan ook hulle gesant in Spanje herroep.

Altesaam 140 ander lande het Palestina reeds as ‘n staat erken.

Bronne: Al-Monitor, IOL, Algoa FM

Lees ook: Ierland, Noorweë en Spanje gaan Palestina as staat erken

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief