Lees ook: Ongeveer 22 mense dood na Israel wéér vlugtelingkamp aanval
GAZA. – ‘n Gesin van agt is Saterdag dood in ‘n Israeliese aanval op Gaza.
Die Israeliese aanval het ‘n huis in die Nuseirat-vlugtelingkamp getref. Die ouers en hulle ses kinders, tussen 8 en 23, is dood.
Nog sewe mense is in die aanval gewond, insluitend twee vrouens en ‘n kind wat in ‘n kritieke toestand is.
Bronne: AP News, The Washington Post, News4JAX
Lees ook: Ongeveer 22 mense dood na Israel wéér vlugtelingkamp aanval





