Israeliese ambassadewerkers buite Joodse museum in VSA doodgeskiet

Lees ook :

Israeliese ambassadewerkers buite Joodse museum in VSA doodgeskiet fotokrediet: X

WASHINGTON, VSA. – Twee Israeliese ambassadewerkers is gisteraand buite die Capital Jewish Museum in Washington DC doodgeskiet.

Lees ook: Ses Oekraïense soldate dood ná Rusland oefenkamp aanval

Die slagoffers het na ’n byeenkoms by die museum uitgeloop toe die verdagte op hulle begin skiet het. Getuies het gesê die man het op en af buite die museum geloop, waarna hy ’n groep van vier genader en op hulle geskiet het. Hy het geskree: “Bevry, bevry Palestina!”

Pamela Smith, Washington-polisiehoof, het gesê die man is daarna by die museum in waar die veiligheidswagte hom in hegtenis geneem het.

Die verdagte is as Elias Rodriguez van Chicago geïdentifiseer. Die saak word ondersoek.

Bronne: The Independent, Fox News, NBC News

Lees ook: Ses Oekraïense soldate dood ná Rusland oefenkamp aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief