Nuusflits Uitgawe 1,699 — Thursday 24 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,699 op Thursday 24 October 2024.
Liebenbergs kry nie borg, drie van agt ander verdagtes vir eers op borg
GAUTENG. – Louis Petrus Liebenberg (60), Desiree Liebenberg (50), Magdelena Petronella Kleynhans (54), Johannes Petrus Badenhorst (41), Helena Dorothea Amy Schulenburg (59), Adriaan Dewald…
Verdagte doodgeskiet, nadat vyf mans in ‘shack’ sterf
OOS-KAAP. – ‘n Verdagte is Woensdag omstreeks 11:45 noodlottig gewond toe verskeie eenhede van die polisie inligting opgevolg het. Dit volg nadat vyf mans…
Gekaapte vragmotor met R4 m. vuurwerk teruggekry
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vragmotor wat Woensdagoggend in die area van Camperdown met vuurwerk ter waarde van R4 m. gekaap is, is in Phoenix teruggevind.…
Vrou sterf in brand in hospitaal
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (41) het gesterf nadat ‘n brand glo vroeg Donderdagoggend in ‘n kamer in Saal E in die Clairwood-hospitaal in die…
Verdagte wat glo sekswerker doodmaak gee homself oor
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (33) het homself Woensdag aan die polisie oorhandig nadat hy glo Vrydag ‘n sekswerker in ‘n plaashuis op Belfast doodgemaak…
Sesjarige verkrag en vermoor, verdagte vasgetrek
GAUTENG. – ‘n Meisie (6) is Maandag verkrag en vermoor in Orlando, Soweto, gevind. Phethe Sara Simiao, wat gesoek was, is Donderdagaand in Zola…
Woede na Thabo Mbeki as spreker by Tito Mboweni se begrafnis verwyder is
Lees ook: Tito Mboweni word Saterdag begrawe Woede heers ná een van Tito Mboweni se laaste wense, om Thabo Mbeki as ‘n spreker by…
Voormalige model beweer Trump was vatterig na Jeffrey Epstein hulle aan mekaar voorgestel het
Lees ook: Donald Trump belowe om nog van Jeffrey Epstein se lyste vry te stel as hy president word ‘n Voormalige model het beweer…
Sowat 20 mense dood in tropiese storm in Filippyne
Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19 FILIPPYNE. – Sowat 24 mense is oorlede na ‘n hewige tropiese storm in die…