Israeliese weermag teiken Hamas in Rafah, skietstilstandsamesprekings duur voort

Lees ook :

Israeliese weermag teiken Hamas in Rafah, skietstilstandsamesprekings duur voort
Israeliese weermag teiken Hamas in Rafah, skietstilstandsamesprekings duur voort fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier dae oue tweeling dood in Israeliese lugaanval terwyl pa geboortes registreer

RAFAH. – Die Israeliese weermag het meer as 20 “terroriste” doodgemaak en wapens in hulle infrastrukture in Rafah gevind.

Israel se lugmag het ook gebiede geteiken waar vuurpyle afgevuur is en het dit vernietig.

Dit terwyl die skietstilstandsamesprekings tussen Hamas en Israel steeds voortduur. Volgens Israel en die VSA is daar vordering, maar Hamas het gesê daar is geen vordering nie en die onderhandelaars verkoop “illusies”.

Bronne: The Jerusalem Post, BBC, Daily Mail

Lees ook: Vier dae oue tweeling dood in Israeliese lugaanval terwyl pa geboortes registreer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief