KENNISGEWING VAN KURATOR EN TUTOR INGEVOLGE ARTIKEL 75 VAN DIE WET OP BOEDELS, 66 VAN 1965

NICOLAAS JOHANNES PRETORIUS | SAAKNOMMER: CR190/2019

Ingevolge Artikel 75 van die Wet op Boedels, No. 66 van 1965 (soos gewysig), word hiermee kennis gegee van die beëindiging van die ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid op 8 Mei 2026.

In re (Persoon onder Kuratele): Nicolaas Johannes Pretorius
Provinsie: Wes-Kaap
Adres: Welverdiend Aftree-oord, Frans Conradie Laan, Bellville, 7530
Verwysingsnommer: CR190/2019
Meester se Kantoor: Kaapstad

Kurator Bonis:
Schalk Willem de Wet
12 San Domenico, Kerkstraat 10, Durbanville, Wes-Kaap
Tel: 087 808 2825
Beëindiging effektief vanaf: 8 Mei 2026

Adverteerder / Gemagtigde Agent:
Basson Blackburn Inc
Tel: 087 808 2825

Datum van publikasie: 8 Mei 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.