Jan Bloukaas: ‘Doodgaan is nie verloor nie’

Lees ook :

Foto: LiG

Jan Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, veg die afgelope twee jaar teen breinstamkanker. Hy het ‘n baie positiewe ingesteldheid en gee nie op nie, hy gaan vég.

Hier praat hy met Conette le Roux van LiG oor sy diagnose en die pad wat hy stap:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief