Lees ook: Bekende sangeres sterf op 35
JAPAN. – Japan se oudste persoon is vandag in die ouderdom van 116 oorlede.
Fusa Tatsumi is gebore in 1907 en het drie kinders saam met haar man in Osaka grootgemaak.
Sy het deur twee wêreldoorloë en verskeie pandemies geleef. Tatsumi is by ‘n sorgfasiliteit in Osaka oorlede.
Bronne: IOL, The Japan Times, Irish Sun
Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog nou meer as 18 000
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: