Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Lees ook :

Jeffrey Epstein-hofdokumente vrygestel
Jeffrey Epstein-hofdokumente vrygestel fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Harvey Weinstein se naam genoem in Jeffrey Epstein-hofdokumente

FLORIDA, VSA. – ‘n Regter in Florida het beveel die hofdokumente in die 2006-saak teen Jeffrey Epstein moet vrygestel word.

Die hofdokumente het getoon aanklaers het geweet Jeffrey Epstein het meisies seksueel in 2006 aangerand. Dit is twee jaar voor hy ‘n ooreenkoms aangegaan het om ‘n verhoor te vermy.

In die hofdokumente was daar getuienis van meisies wat betaal is om seks met Epstein te hê. Van hulle het getuig hulle is meer betaal en het meer geskenke gekry as hulle vir hom nog meisies gebring het.

‘n Speurder het getuig Epstein het vir ‘n meisie $200 belowe as sy nog meisies vir hom bring met die woorde: “hoe jonger, hoe beter”.

Bronne: BBC, ABC, Sky News

Lees ook: Harvey Weinstein se naam genoem in Jeffrey Epstein-hofdokumente

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief