Powerball uitslae vir 2 Julie 2024
Boerpotte: PowerBall: R41 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 06, 15, 20, 32, 42 PowerBall: 05 PowerBallPLUS: 03, 20, 22, 23,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,585 op Tuesday 2 July 2024.
Boerpotte: PowerBall: R41 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 06, 15, 20, 32, 42 PowerBall: 05 PowerBallPLUS: 03, 20, 22, 23,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte (38) is Donderdag, letterlik minute nadat sy glo ‘n vrou (30) in Shayamoya in Kwadukuza doodgesteek het, in hegtenis geneem.…
GAUTENG. – Jacques Freitag (42), die voormalige hoogspringkampioen wat vermis was, se liggaam is naby Zandfontein-begraafplaas in Andeon in die Hercules-polisiëringsarea gevind. Brig. Brenda…
Lees ook: Voormalige DA MP herinner Lesufi hy is weer verkies danksy DA KZN. – ’n Blinde apie is deur Reaksie-eenheid SA van ’n…
KAAPSTAD: Nuusflits.com het ‘n werksgeleentheid vir ‘n junior joernalis in Kaapstad. Dit is afstandswerk en die ideale kandidaat moet sy/haar eie rekenaar, WiFi, selfoon…
VRYSTAAT. – ‘n Vrouesersant (39) sterk in die hospitaal aan nadat sy op 25 Junie deur vermeende vlugtende rowers raakgeskiet is wat misluk het…
KWAZULU-NATAL. – Meer as R3 m. se VSA-dollars (180 000) is Vrydag in die kriminele bate-herwinningsrekening inbetaal. ‘n Finale verbeuringsbevel was gedurende Maart toegestaan.…
OOS-KAAP. – ‘n Tienerseun (18) en ‘n tienermeisie (16) is Saterdag onderskeidelik 02:10 en 08:30 in die Marubeni-woonbuurt in Libode doodgeskiet. Kapt. Welile Matyolo…
GAUTENG. – Xoani Kunene is vroegoggend op 13 Augustus 2022 in Midrand buite ‘n kompleks doodgeskiet. Buhle Lebohang Mabaso word van die moord verdink.…
Lees ook: ANC stel weer aankondiging van Gautengse kabinet uit GAUTENG. – Die voormalige DA MP Douglas Gibson het gesê premier Panyaza Lesufi het…