Jeugpastoor dood na haaiaanval in Australië

Lees ook :

Jeugpastoor dood na haaiaanval in Australië fotokrediet: Canva

Lees ook: Bekende akteur dood in haaiaanval

AUSTRALIЁ. – ‘n Jeugpastoor (40) is Saterdag dood in ‘n haaiaanval terwyl hy visgevang het by die Australiese Great Barrier Reef met sy familie.

Luke Walford, ‘n jeugpastoor van Queensland, is deur ‘n haai gebyt terwyl hy en sy familie besig was om vis te vang. Hy is ‘n uur later op die toneel oorlede aan sy “lewensbedreigende wonde”. Paramedici het hom probeer red, maar was nie suksesvol nie.

Dit was die vyfde haaiaanval in Australië vanjaar.

Bronne: BBC, ABC News, Newsweek

Lees ook: Bekende akteur dood in haaiaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief