[t4b-ticker]

Johann Rupert blameer onwettige immigrante en werkloosheid vir misdaad in SA

Lees ook :

Johann Rupert blameer onwettige immigrante en werkloosheid vir misdaad in Suid-Afrika fotokrediet: X

Sakeman Johann Rupert het gister tydens die vergadering met president Donald Trump gesê onwettige immigrante en werkloosheid dra tot die hoë misdaadsyfer in Suid-Afrika by.

Lees ook: President Cyril Ramaphosa sê vergadering met Donald Trump was ’n sukses

Rupert was deel van Ramaphosa se afvaardiging en het tydens die vergadering met Trump gesê die hoofprobleem in Suid-Afrika is misdaad en dat dit alle rasse, nie net wit boere nie, raak.

Hy het gevra vir Amerika se hulp om misdaad te verminder en het gesê “ons kort tegnologiese hulp, ons kort Starlink by elke polisiestasie, ons het hommeltuie nodig”.

Rupert het ook gesê die hoogste moordsyfer in die Wes-Kaap is op die Kaapse Vlakte en het gesê “ons het bendegeweld soos jou M-13”.

Bronne: SA People, The South African, IOL

Lees ook: President Cyril Ramaphosa sê vergadering met Donald Trump was ’n sukses

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
1 Comment
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Jacques Jordaan
Jacques Jordaan
27 days ago

Weereens word almal blameer behalwe die skuldige party. Ramaphosa het geweet dat as hy meer as een witte gaan saamneem, dan sal hulle mekaar blameer. Dankie Johan en John. Die skuldige een sit tussen julle, maar julle blameer mekaar.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief