Jong seun sterf van breinaneurisme

Lees ook :

Foto: Norma Von Ahlften en Curro Hillcrest

KWAZULU-NATAL. – Larkham von Ahlften, ‘n leerder van Curro Hillcrest, het Sondag van ‘n breinaneurisme gesterf.

Volgens Curro Hillcrest se aankondiging van sy afsterwe was Larkham reeds vir weke in intensiewe sorg nadat hy die breinaneurisme die afgelope skoolvakansie opgedoen het.

Hy word deur sy pa Nils, ma Norma en broer Carter oorleef.

Laerskool Hillcrest, waar Larkham ‘n leerling was het ook medelye uitgepreek.

Sy gedenkdiens sal Saterdag plaasvind.

Curro Hillcrest se plasing kan hier onder gelees word:

Our school flag flying at half-mast 💧

It is with incredible sadness that Curro Hillcrest need to inform our community that Larkham von Ahlften has passed away on Sunday evening.

Larkham had been in ICU for several weeks after suffering a brain aneurysm in the past holidays.

We keep Larkham’s parents; Norma, Nils, and his younger brother Carter, in our thoughts and prayers. We extend our condolences to the friends and family of Larkham, as well as his community.

May he rest in peace.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief