Juffrou geskors wat glo leerlinge ‘ape’ noem

Lees ook :

Juffrou geskors wat glo leerlinge "ape" noem
Juffrou geskors wat glo leerlinge "ape" noem fotokrediet: Canva

Lees ook: Altesaam 58 atlete van Comrades verbied oor beweerde kullery

SOWETO. – ‘n Onderwyseres van Curro Academy Protea Glen in Soweto is geskors na sy glo drie leerlinge “ape” genoem het.

Die juffrou het glo die drie leerlinge “ape” genoem na hulle na bewering ontwrigtend in die klas was. Curro Holdings het gesê hulle is verlede Vrydag bewus gemaak van die voorval wat glo in die eerste kwartaal van verlede jaar plaasgevind het.

Curro het gesê geen formele klagtes is gelê nie en hulle het eers Vrydag van die voorval bewus geraak, waarna die onderwyseres onmiddellik geskors is. Hulle is besig om die voorval te ondersoek.

Bronne: IOL, News365, Sunday World

Lees ook: Altesaam 58 atlete van Comrades verbied oor beweerde kullery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief