‘Juffrou’ wat glo bedrog pleeg weer in hof

Lees ook :

‘Juffrou’ wat glo bedrog pleeg weer in die hof
‘Juffrou’ wat glo bedrog pleeg weer in die hof fotokrediet: Canva

Lees ook: ‘Juffrou’ in hegtenis wat onderwysdepartement glo uit meer as R1 m. bedrieg

Die vrou (40) wat aangekla word van R1.2 m. se bedrog na sy as ‘n onderwyseres gewerk het sonder ‘n matrieksertifikaat, verskyn vandag in die Amersfoort-landdroshof.

Ntombelanga Pretty Labane is deur die Valke in hegtenis geneem na dit bevind is sy het ‘n vervalste matrieksertifikaat gebruik om haar grade en werk te kry.

Sy het in die jare wat sy as ‘n onderwyseres gewerk het sowat R1.2 m. verdien.

Bronne: IOL, The Africa, News365

Lees ook: ‘Juffrou’ in hegtenis wat onderwysdepartement glo uit meer as R1 m. bedrieg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief