Lees ook: KYK: Eerste sitting van NV vind nou plaas
KAAPSTAD. – Julius Malema het gesê die EFF se lede sal nie die NV ontwrig soos wat vorige jare gebeur het nie.
Malema het gesê hulle gaan ten volle deelneem aan die parlement en gaan nie enige ontwrigtings veroorsaak nie.
Hy het gesê die EFF is nou meer volwasse en sal deelneem om seker te maak die sieninge van dié wat vir hulle gestem het, word verteenwoordig.
CIC Julius Malema | Addresses EFF Press Conference | TAJ Hotel | Cape Town https://t.co/Yn05zO7Bjv
— Economic Freedom Fighters (@EFFSouthAfrica) June 13, 2024
Bronne: IOL, X, Daily Maverick





