Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Eerste sitting van NV vind nou plaas

KYK: Eerste nasionale vergadering vind nou plaas

fotokrediet: Canva
KYK: Eerste nasionale vergadering vind nou plaas fotokrediet: Canva

Lees ook: Alan Winde ingesweer as Wes-Kaapse premier

KAAPSTAD. – Die eerste sitting van die Nasionale Vergadering vind tans in Kaapstad plaas.

‘n Nuwe president en speaker sal tydens die vergadering verkies word.

Bronne: X

Lees ook: Alan Winde ingesweer as Wes-Kaapse premier