Justin en Hailey Bieber verwag hulle eerste baba

Lees ook :

Justin en Hailey Bieber verwag hulle eerste baba. Foto: Instagram

HOLLYWOOD. – Die Kanadese sanger Justin Bieber (30) en sy vrou Hailey (26) het aangekondig hulle verwag hulle eersteling.

Hailey het ’n plasing op haar Instagram-blad gemaak. Sy is net oor die ses maande swanger.

In haar videoplasing kan gesien word hoe sy en Justin hulle troubeloftes in Hawai hernu. Die wit rok wat sy aanhet, wys duidelik sy is swanger.

Hulle is in 2018 getroud.

Bronne: People, FOX, Hollywood Reporter

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief