Justin Timberlake moet weer hof toe op aanklag van dronkbestuur

Lees ook :

Justin Timberlake in hegtenis geneem vir 'dronkbestuur'
Justin Timberlake in hegtenis geneem vir 'dronkbestuur' fotokrediet: Facebook

Lees ook: Betaal dalk minder vir brandstof in Julie

NEW YORK, VSA – Justin Timberlake is aangekla vir dronkbestuur en moet weer volgende maand in die hof voorkom.

Timberlake is Maandag in Sag Harbor in hegtenis geneem en van dronkbestuur aangekla. Hy is gister uit die tronk vrygelaat en sal weer op 26 Julie in die hof verskyn.

Die polisie het Timberlake afgetrek toe hy oor ’n stopstraat aan die verkeerde kant an die pad gery het. Dit is bevind hy is dronk na hy die standaard toetse gedop het en hy is in hegtenis geneem.

Bronne: The New York Times, Algoa FM, AP News

Lees ook: Betaal dalk minder vir brandstof in Julie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief