Justin Timberlake se lisensie opgeskort in dronkbestuursaak

Lees ook :

Justin Timberlake se lisensie opgeskort in dronkbestuursaak
Justin Timberlake se lisensie opgeskort in dronkbestuursaak fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Justin Timberlake moet weer hof toe op aanklag van dronkbestuur

NEW YORK. – Justin Timberlake se bestuurslisensie is in New York opgeskort na hy onskuldig gepleit het in sy dronkbestuursaak.

Timberlake is op 18 Junie in hegtenis geneem na hy oor ’n stopstraat en aan die verkeerde kant van die pad gery het.

Sy lisensie is vir ’n onbekende tydperk opgeskort toe hy virtueel in die hof verskyn het vanaf Duitsland waar hy tans toer.

Timberlake se prokureur het ontken dat die sanger-akteur dronk was en het gesê die aanklagtes moet laat vaar word.

Bronne: BBC, Metro, Evening Standard

Lees ook: Justin Timberlake moet weer hof toe op aanklag van dronkbestuur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief