Brekende Nuus
Afrikaans

Jy gaan dalk minder vir petrol betaal

Petrolprys daal moontlik in Junie

fotokrediet: Canva
Petrolprys daal moontlik in Junie fotokrediet: Canva

Lees ook: AstraZeneca se Covid-entstof wêreldwyd onttrek

Volgens nuwe data van die Sentrale Energiefonds sal die prys van petrol en diesel moontlik beide in Junie daal.

Dit is moontlik dat die petrolpryse van 93- en 95- loodvrye petrol met 33 sent per liter sal daal. Diesel kan daal met 67 en 72 sent per liter. Die prys van paraffien kan ook met 66 sent per liter verminder.

Dit is waarskynlik dat die pryse sal verander voor dit amptelik op 5 Junie aangepas word.

Bronne: Stuff.co.za, BusinessTech, Africa Press

Lees ook: AstraZeneca se Covid-entstof wêreldwyd onttrek