Lotto uitslae vir 8 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R12 miljoen Lotto Plus 2: R16 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 19, 26, 31, 36, 37, 40. Bonus: 22. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,530 op Wednesday 8 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R12 miljoen Lotto Plus 2: R16 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 19, 26, 31, 36, 37, 40. Bonus: 22. Lotto Plus…
PRETORIA, GAUTENG. – Die ma van ’n tweejarige dogtertjie se aansoek om meer onderhoudsgeld van die pa te kry, is onlangs deur die Noord-Gautengse…
PRETORIA, GAUTENG. – Sol-Tech, ’n private beroepsopleidingskollege, het onlangs ’n kwalifikasie vir vroeëkindontwikkeling bekendgestel. Die bekendstelling het by hulle Monumentpark-kampus plaasgevind. Volgens Sol-Tech sal…
INDIË. – Die verkiesingskommissie in Indië het spesiaal ’n stemlokaal in die Raireshwar-fort op ’n hoogte van ongeveer 1,4 km opgerig. Die pad in…
VSA. – Lane Lambert (7) van Abilene Texas het oorleef nadat hy deur ‘n tornado opgesuig is. Pa Wes, ma Kasey, sus Allie en…
Die aktrise Lizz Meiring het ter viering van Afrikaans se 99ste bestaansjaar ’n geselsvideo op haar sosialemediabladsye gedeel. Volgens haar is Afrikaans ’n “kanniedood”.…
Lees ook: Harvey Weinstein in hospitaal na vonnis omgekeer is VSA. – Harvey Weinstein is weer terug in die tronk na hy glo spesiale…
LIMPOPO. – Die polisie ondersoek twee afsonderlike voorvalle van verkragtings oor die naweek. ‘n Verstandelik gestremde tienermeisie (17) is Saterdagmiddag en ‘n ses maande…
Lees ook: Donald Trump kan aangekla word van minagting van die hof na kommentaar op sosiale media VSA. – Die regter in die saak…
Kentucky Fried Chicken in die Verenigde State het onlangs ’n nuwe parfuumreeks bekend gestel wat die reuk van hulle hoender namaak. Die eerste stel…