Kabelo Gwamanda op spesiale verlof geplaas

Lees ook :

Kabelo Gwamanda op spesiale verlof geplaas
Kabelo Gwamanda op spesiale verlof geplaas fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Jhb-burgemeester wil met Kabelo Gwamanda vergader ná inhegtenisneming

Kabelo Gwamanda, Johannesburgse burgemeesterskomiteelid van gemeenskapsontwikkeling, is op spesiale verlof geplaas ná sy inhegtenisneming vir bedrog.

Gwamanda is verlede week in hegtenis geneem na hy glo saam met ‘n vennoot ‘n bedrieglike begrafnisversekeringskema bedryf het. Die polishouers kon glo nie daarin slaag om geld te bekom as daar eise ingedien is nie..

Hy het gister met burgemeester Dada Morero vergader, waarna hy op spesiale verlof geplaas is.

Bronne: Briefly, The Citizen, IOL

Lees ook: Jhb-burgemeester wil met Kabelo Gwamanda vergader ná inhegtenisneming

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief