Lotto uitslae vir 23 Oktober 2024
Boerpotte: Lotto: R86 miljoen Lotto Plus 1: R12 miljoen Lotto Plus 2: R16 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: Lotto: 11, 18, 19, 20, 27, 30. Bonus: 44. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,698 op Wednesday 23 October 2024.
Boerpotte: Lotto: R86 miljoen Lotto Plus 1: R12 miljoen Lotto Plus 2: R16 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: Lotto: 11, 18, 19, 20, 27, 30. Bonus: 44. Lotto Plus…
GAUTENG. – Die polisie van Pretoria-Moot ondersoek drie sake van moord en ‘n geregtelike doodsondersoek nadat ‘n man (47) glo eers sy vrou (45)…
GAUTENG. – 16 leerlinge van Laerskool Emmangweni in Tembisa moes Woensdag inderhaas mediese hulp kry, nadat hulle atjar wat by ‘n leerling gekoop is,…
WES-KAAP. – Daniel Hugo Smit, die verdagte in die moord op Jerobejin van Wyk (13), het Maandag op al vyf aanklagte teen hom skuldig…
GAUTENG. – ‘n Negende verdagte is in hegtenis geneem in ‘n operasie wat Dinsdag onder leiding van Noord-Kaapse Valke begin is en Woensdagoggend geëindig…
NOORD-KAAP. – Calvin Brown (45), ‘n voormalige polisiesersant, is deur die Springbok-streekhof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy twee minderjariges verkrag het. Mojalefa Senokoatsane…
Lees ook: Oos-Kaap kan vandag erge reën verwag Volgens EWN is drie mense in verskillende areas in die onlangse storm in die Oos-Kaap oorlede.…
MPUMALANGA. – Ondersoekdeskundiges is die taak opgelê om twee dubbelmoorde wat afsonderlik in die provinsie plaasgevind het, te ondersoek. Kol. Donald Mdhluli sê die…
As Cape Town embraces the innovative initiative led by Young Urbanists with the transformation of Bree Street into a pedestrian-friendly zone, it promises to…
Lees ook: WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het inwoners gewaarsku om in die komende feesseisoen versigtig te wees…