Kalifornië deur aardbewing van 7.0 getref

Lees ook :

Kalifornië deur 7.0 aardbewing getref
Kalifornië deur 7.0 aardbewing getref fotokrediet: Canva

Lees ook: 15 ongedokumenteerde verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem

KALIFORNIË, VSA. – Kalifornië is deur ’n aardbewing wat 7.0 op die Richterskaal meet, getref. ’n Tsoenami-waarskuwing is vir die kus van Kalifornië en Oregon uitgereik, maar is later teruggetrek.

Daar was nie lewensverlies nie en geen erge skade is aangemeld nie.

Sommige huise het geringe skade gehad en meer as 10 000 mense was sonder krag.

Bronne: BBC, CBC, NBC News

Lees ook: 15 ongedokumenteerde verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief