Brekende Nuus
Afrikaans

Kasteel van 640 j. onder hotel in Frankryk ontdek

Argeoloë het verlede jaar begin met opgrawings by die hotel en kon sover vasstel die kasteel is 42 meter lank en 17 meter wyd.

640 jaar oue kasteel onder hotel in Frankryk ontdek

fotokrediet: Facebook
640 jaar oue kasteel onder hotel in Frankryk ontdek fotokrediet: Facebook

Lees ook: Een van Afrika se oudste boeke opgeveil

VANNES, FRANKRYK. – ’n 640 jaar oue kasteel is onder ’n hotel in Vannes, Frankryk ontdek.

Die kasteel is onder die Lagorce-hotel gevind en is identifiseer as die Château de l’Hermine wat in die 1380’s deur Johannes IV die Oorwinnaar gebou is.

Argeoloë het verlede jaar begin met opgrawings by die hotel en kon sover vasstel die kasteel is 42 meter lank en 17 meter wyd.

Dit is waarskynlik die kasteel waarin die hertog die meeste van die tyd gebly het.

Bronne: Indy 100, Smithsonian Magazine, Fox News

Lees ook: Een van Afrika se oudste boeke opgeveil