Nuusflits Uitgawe 1,499 — Sunday 7 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,499 op Sunday 7 April 2024.
Afrikaans
Skole môre in Wes-Kaap gesluit
Our teams are communicating with private schools at the moment.
Afrikaans
Historiese Blaauwklippen-gebou brand af
Verskeie foto’s en video’s van die brand by die 300 jaar oue gebou is op sosiale media gedeel.
Afrikaans
Verwag erge storms die week in SA
Erge storms en baie reën word vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.
Afrikaans
Kasteel van 640 j. onder hotel in Frankryk ontdek
Argeoloë het verlede jaar begin met opgrawings by die hotel en kon sover vasstel die kasteel is 42 meter lank en 17 meter wyd.
Afrikaans
Israel dank offisiere af oor noodhulpwerkers se dood
Die Israeliese weermag het gesê die offisiere het kritiese inligting misinterpreteer en die weermag se reëls oor betrokkenheid oortree.