Brekende Nuus
Afrikaans

Een van Afrika se oudste boeke opgeveil

Dit is die Crosby-Schoyen Codex wat in Kopties op papirus geskryf is in 250-350 AD met ‘n waarde van $2.6 miljoen tot $3.8 miljoen.

Een van Afrika se oudste boeke word opgeveil

fotokrediet: Canva
Een van Afrika se oudste boeke word opgeveil fotokrediet: Canva

Lees ook: Israeliese oorlogkabinetslid vra vroeë verkiesing na protesaksie in Israel

LONDEN. – Een van Afrika se oudste boeke word in Junie in Londen opgeveil. Dit het in Egipte in ‘n klooster ontstaan en is aan die begin van die Christendom geskryf.

Dit is die Crosby-Schoyen Codex wat in Kopties in 250-350 AD op papirus geskryf is. Die boek is na raming $2.6 m. tot $3.8 m.werd.

Die boek, oor 40 jaar geskryf, bevat twee van die vroegste bekende tekste van twee boeke uit die Bybel.

Die boek kom op 11 Junie onder die hamer.

Bronne: New York Post, Fox News, Reuters

Lees ook: Israeliese oorlogkabinetslid vra vroeë verkiesing na protesaksie in Israel