Saaknommer: CR250/2025
Persoon onder kuratele: Malcolm Mark Francois
Identiteitsnommer: 670801 5197 082
Adres: Room 12, Evergreen Lifestyle Village, 302 Sunrise Boulevard, Muizenberg, 7945
Ingevolge Artikel 75 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee dat die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, op 18 November 2025 die onderstaande persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid aangestel het.
Kurator Bonis:
Schalk Willem de Wet
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, Wes-Kaap
Adverteerder:
Basson Blackburn Inc
Adres: Posbus 2960, Durbanville, 7551
Telefoon: 087 808 2825
Datum van publikasie: 30 Januarie, 2026












