Saaknommer: CR173/2025
Persoon onder kuratele: Freddie Wagenaar
Identiteitsnommer: 850325 6586 087
Adres: 6 Van Wyks Vlei Weg, Wellington, Kaapstad, 7566
Ingevolge Artikel 75 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee dat die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, op 4 November 2025 die onderstaande persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid aangestel het.
Kurator Bonis:
Magda Nothnagel
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, Wes-Kaap
Adverteerder:
Basson Blackburn Inc
Adres: Posbus 2960, Durbanville, 7551
Telefoon: 087 808 2825
Datum van publikasie: 30 Januarie 2026




