KENNISGEWING VAN KURATOR

NOMMER VAN SAAK: CR117/23

PERSOON ONDER KURATELE: NADIA MAJIET

ID NOMMER: 841027 0115 085

ADRES: NO 5 BLOK 4, SPRINGBOKSTRAAT, KEWTOWN, ATHLONE, 7764

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 29 April 2025.

SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP

Adverteerder : BASSON BLACKBURN INC
Adres : Posbus 2960
DURBANVILLE
7551

Telefoon Nr : 087 808 2825

Datum van publikasie: 28 November 2025

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan legal@nuusflits.com om regskennisgewings te plaas
Send an email to legal@nuusflits.com to place legal notices.