KENNISGEWING VAN KURATOR

NOMMER VAN SAAK: CR382/2025
PERSOON ONDER KURATELE:
Maria Cornelia le Roux
ID-NOMMER:
430609 0054 088
ADRES:
26 Fairmed Versorgingsentrum,
Fairtrees Aftreeoord,
Fairtreesweg,
Durbanville, 7550

Ingevolge Artikel 75 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee dat die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, op 11 Desember 2025 die onderstaande persoon aangestel het as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid:

Kurator Bonis:
Schalk Willem de Wet
12 San Domenico,
10 Kerkstraat,
Durbanville,
Wes-Kaap

Adverteerder:
Basson Blackburn Inc
Adres:
Posbus 2960
Durbanville
7551
Telefoonnommer: 087 808 2825

Datum van publikasie: 23 Januarie 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.