Kimberley werk saam om klere en kos aan slagoffers van vermeende mensehandel te gee

Lees ook :

Kimberley werk saam om klere en kos aan mensehandel slagoffers te gee
Kimberley werk saam om klere en kos aan mensehandel slagoffers te gee fotokrediet: Canva

Lees ook: Beweerde mensehandelaars in Kimberley in hegtenis

KIMBERLEY. – Altesaam 14 kinders tussen ses en 14 jaar is die week na bewering van mensehandel gered.

’n Passasier op ’n bus van Midrand na Kaapstad het die polisie oor die 14 kinders op die bus gebel toe die bus in Kimberley stilhou. Die kinders was vuil, het geen bagasie gehad nie en was honger.

Die twee verdagtes, van Zimbabwe, is in hegtenis geneem.

Die polisie, Kimberley-besighede, inwoners, kerke en die myne het klere, kos, komberse en speelgoed geskenk om die kinders te help.

Bronne: SAPD

Lees ook: Beweerde mensehandelaars in Kimberley in hegtenis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief