Powerball uitslae vir 8 Desember 2023
Boerpotte: PowerBall: R27 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 22, 24, 32, 33. Powerball: 01. PowerBall Plus: 19, 22, 36, 43, 46. Powerball: 05. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,378 op Friday 8 December 2023.
Boerpotte: PowerBall: R27 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 22, 24, 32, 33. Powerball: 01. PowerBall Plus: 19, 22, 36, 43, 46. Powerball: 05. Daily lotto:…
Die twee verdagtes, van Zimbabwe, is in hegtenis geneem.
Taylor was glo bewusteloos toe hy uit die gat gehaal is en KPR is op hom toegepas.
Hewitt het ook gesê hy het die soen op Jenni Hermoso afgedwing en dit was vir haar duidelik dit was sonder toestemming.
Die vrou en kinders het geen beserings opgedoen nie, maar ‘n voetganger wat in die straat geloop het, is deur ‘n dwaalkoeël getref.
Die voorsitter van Overvaal Stereo is in 'n intensiewesorgeenheid in 'n geïnduseerde koma en aan 'n ventilator gekoppel.
Die myn het gesê minstens 70 kontrakteurs en bestuurders word teen hulle wil in die myn gyselaar gehou.
'n Skietery het na 'n beweerde gewapende roof by Laerskool Mawelewele uitgebreek en 'n onderwyser sowel as 'n verdagte is gewond.
Altesaam 26.8 miljoen stemmers is geregistreer en 568 374 stemgeregtigdes het vir die eerste keer daardie naweek geregistreer.
Gautengse polisie het op onwettige speelgoed by twee inkopie-persele in die Pretoria-area beslag gelê.