Kinkhoesgevalle vermeerder wêreldwyd

Lees ook :

Kinkhoesgevalle vermeerder oor wêreld
Kinkhoesgevalle vermeerder oor wêreld fotokrediet: Canva

Lees ook: Baba dood en 50 mense siek na uitbraak van kinkhoes

Kinkhoesgevalle is besig om oor die wêreld heen te vermeerder. ‘n Uitbraak in Griekeland het onlangs na die VK, Asië en ander dele van Europa versprei.

In Nederland en die Tsjeggiese Republiek is mense oorlede aan die siekte. Die simptome sluit in ‘n hewige hoes wat minute kan aangaan, en ‘n snakgeluid uit die bors. Kinders kan ook weens asemnood blou in die gesig raak tydens hoes. Persone met die siekte onder lede hoes veral in die aand en het slym wat tot braking kan lei.

Die publiek word aangemoedig om die hulle teen die siekte te laat inent.

Bronne: Express, NBC News, TIME

Lees ook: Baba dood en 50 mense siek na uitbraak van kinkhoes