Klagtes teen een verdagte in Bishop Lavis-massaskietery laat vaar

Lees ook :

Klagtes laat vaar teen een verdagte in Bishop Lavis massaskietery
Klagtes laat vaar teen een verdagte in Bishop Lavis massaskietery fotokrediet: Canva

Lees ook: Bishop Lavis-skietverdagtes vandag in hof

Aanklagtes is teen een van die verdagtes in die Bishop Lavis-massaskietery laat vaar. Dit is onbekend waarom die aanklagtes teen die verdagte (24) laat vaar is.

Die ander twee verdagtes (17 en 27) in die massaskietery, wat sewe lewens geëis het, het gister in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn.

Die saak is tot Vrydag vir ‘n formele borgaansoek uitgestel.

Bronne: Daily Voice, SABC News

Lees ook: Bishop Lavis-skietverdagtes vandag in hof

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App