Powerball uitslae vir 29 Oktober 2024
Boerpotte: PowerBall: R27 miljoen PowerBall Plus: R67 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 19, 30, 37, 40. Powerball: 16. PowerBall Plus: 04, 08, 11, 49, 50. Powerball: 14
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,704 op Tuesday 29 October 2024.
Boerpotte: PowerBall: R27 miljoen PowerBall Plus: R67 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 19, 30, 37, 40. Powerball: 16. PowerBall Plus: 04, 08, 11, 49, 50. Powerball: 14
GAUTENG. – Michael Harry Lomas (77) will appear in court again on December 3 on charges of corruption. The case has been transferred from…
KWAZULU-NATAL. – Vyf persone is Sondagmiddag in Estcourt doodgeskiet en nog een is gewond toe daar tydens ‘n tradisionele seremoniële feesviering op hulle losgebrand…
Die SANW verwelkom vanaf Dinsdag die Russiese Federasie se lugmag op ‘n welwillendheidsbesoek wat vanaf 29 Oktober tot 2 November strek. Siphiwe Dlamini, woordvoerder…
OOS-KAAP. – Frans Hendricks (18) is deur die Makhanda-hooggeregshof ‘n vonnis van 25 jaar vir moord en 22 jaar vir die verkragting van ‘n…
LIMPOPO en GAUTENG. – Makgothi Thobakgale, die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, het leiding geneem met operasies waartydens die korrektiewe fasiliteite deursoek is. Singabakho…
GAUTENG. – Michael Harry Lomas (77) sal weer op 3 Desember op aanklagte van korrupsie in die hof verskyn. Die saak is van die…
Nuusflits help jou om jou besigheid tot nuwe hoogtes te voer. Jou boodskap kan aan meer as 5 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika gestuur word…
Do you want to advertise your Black Friday Deals on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. As Black Friday approaches on November 29, 2024,…
GAUTENG. – Pethe Sara Simiao (24) het op aanklagte van verkragting, ontvoering, moord, en oortreding van die immigrasiewet in die Protea-landdroshof verskyn. Phindi Mjonondwane…