Kleutermeisie (3) glo deur seuns (9) verkrag

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

LIMPOPO. – ‘n Kleutermeisie (3) is na bewering Saterdag deur twee seuns (9) naby Sibasa in Thohoyandou, waar sy met kinders gespeel het, verkrag.

Kol. Malesela Ledwaba sê volgens rapportering het die kleutermeisie ongemak ervaar en haar ma het ondersoek ingestel. Sy is onmiddellik vir mediese hulp geneem en ‘n doktersondersoek het glo die verkragting bevestig.

‘n Verkragtingsaak is by die polisie geregistreer en is na GKS vir ondersoek oorgeplaas. ‘n Proefbeampte en maatskaplike werkster is by die ondersoek betrokke, omdat die slagoffer en verdagtes minderjariges is.

“Youngsters are being sexualized more frequently and are abused by both adults and other children. It is imperative for parents to give their children more attention and to constantly guard their future and the things they are exposed to,” sê lt.genl. Thembi Hadebe. 

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief